Jy moet op die planeet Bliep-bliep woon om nie te weet van die grootste TV-produksie van die jaar nie: DUNE: PROPHECY. Sowat van duiselingwekkende en oordadige advertensies oor ‘n woestynreeks was daa ...
Blaine Jones gesels met die Kaapse animasieregisseurs, Jac Hamman en Sarah Scrimgeour, wat ‘n Emmy-toekenning gewen het vir beste kinderanimasieprent.
Die Minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa sê indien die oorblywende een-komma-sewe miljoen Eskom-klante nie hulle kragmeters herkodeer voor die nuwe sperdatum op 13 Desember nie, kan die ...
Prof. Alex Duffey is verantwoordelik vir ‘n reeks lesings oor veral kuns, onder die vaandel van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hy vertel van die reeks, en die verskeie temas waaroor hy al ...
Hugh Jackman het in 2022 ‘n rolprent gemaak om weg te breek van sy woeste rolprentbeeld met die staalkloue. Dis ‘n intieme ...
‘n Tweejarige kind is dood en ‘n graad R-leerling van ‘n skool in Noordwes is in ‘n hospitaal opgeneem nadat hulle vermoedelik eetgoed uit ‘n spazawinkel geëet het. Die voorval het in die Groter Taung ...
Die EFF hou vandag ‘n plakkaatbetoging by die konstitusionele hof in Johannesburg, voor hulle Phala Phala-aansoek aangehoor word. Die party vra die hof om die besluit van die Nasionale Vergadering om ...
Die EFF se aansoek dat ‘n besluit van die Nasionale Vergadering oor die Phala Phala-verslag irrassioneel en onwettig verklaar word, word vandag in die Konstitusionele hof aangehoor. ‘n Komitee onder ...
ANGRY BIRDS is gebaseer op ‘n selfoonspeletjie waar kwaai, fronsende voëls met weglê-kuiwe met ketties die lug ingeskiet word. In hierdie geval meet hulle kragte met moedswillige groen varkies, maar ...
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde sê die jongste misdaadsyfers toon ‘n agt-komma-sewe persent afname in moord in die provinsie. Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu het giter die kwartaallikse ...
Die eerste Afrikaanse rolprent in ‘n dekade, OUMA SE SLIM KIND, begin vandag. Dit speel gedurende die jare 40 af toe ‘n arm vrou, gespeel deur Annalise Bosch, ‘n seuntjie by haar inneem. Die regering ...
Stuur jou foto’s en video’s aan ons, en ons sal dit op RSG se webblad publiseer sodat die hele wêreld dit kan sien! Foto’s kan in enige van die volgende formate opgelaai word: jpg, jpeg, png, en bmp ...