Rooyma se maag trek altyd op ’n knop wanneer ’n Rooymier ’n woord voor ander mense wil sê. Nie omdat haar kinders skaam is nie, maar omdat die boodskap dalk verkeerd oorkom of, erger nog, haar ...
Alle mense raak van tyd tot tyd keelvol – die redes hiervoor verskil in gewig en grootte. Vandag is ek keelvol vir mense wat nie lus is om iets spesifieks te doen nie en dít as genoeg rede ag om dit ...