“Kersfees is ‘n tyd wanneer gesinne bymekaar kom om mekaar te koester,” het Celeste Wentzel, skoolwoordvoerder, uitgespreek. Mia Crous en Marizaan Botes. Volgens Celeste is die opvoering ...
Rooy Kosmark beveel aan dat jy nie die laaste mark van die jaar misloop nie! Dié mark, wat op 24 November 2024 plaasvind, beloof om vol geesdriftige Kersfees-atmosfeer te wees, en is die perfekte plek ...
Gerda de Sousa en Dianne Broodryk is dié fees-seisoen by die huis en die prioriteit is om die Kersfees-gees perfek in elke kamer te hang... Luister na Episode 12 hier: Gerda vat die Kersfees ...
Kerstyd lok almal, maak nie saak hoe jonk of hoe oud jy is nie. Daar is ’n sekere opgewondenheid en nostalgie wat onlosmaakbaar ingeweef is in Kerstyd. . . ’n tyd wat dinge los As jy n aktiewe ...